I will try and translate it into english.


Die Swart Pelgrim

Stadig. . . . . . stap hy aan
n spook in die donker
ongewaar
Eers 1,
dan 2, dan 4
Die pelgrims meer en meer
Jy besef . . . . hulle is daar
die pad, steen dit toe
Hulle stap om
Gou die brug, brand die brug!
En net vir inkase brand die veld!
Dryf hulle uit
alleen
oorlog voer van emosie
en sout
die rook gaan le
wind maak skoon
die veld swart geen as
of kole
PELGRIMS
n muur gebou, n brug afgekap
die groen verswart
geluk ontsnap
verdriet huisves
die pelgrims saam my
in n tronk van my eie,
van haat, hartseer
die pelgrims het gewen
sonder moeite
n vinger te lig
my vrees
my veraaier
my siel vernietig




Poetry by Willem
Read 640 times
Written on 2010-03-27 at 14:29

dott Save as a bookmark (requires login)
dott Write a comment (requires login)
dott Send as email (requires login)
dott Print text